QUICK SEARCH OUR CATALOGUE

Foundation Phase
Intermediate Phase
Senior Phase
FET Phase
FET Colleges

  FOLLOW US


Search the catalogue

Search the catalogue

Search the catalogue

Search Results

9781770212619
Stukkies & Brokkies Graad 6 Leesboek

Die Stukkies & Brokkies Leesboekies en Onderwysersboeke verseker dat leerders ’n verskeidenheid tekste leer ken. Die eenvoudige taal en prettige illustrasies maak dit maklik vir Graad 4- tot Graad 6-leerders om dit op hulle eie te lees en sodoende hulle woordeskat uit te brei en leesspoed te verbeter. Die boek kombineer oorspronklike gedigte, kortverhale, aktiwiteite, dialoë en nie-fiksie en dek ’n wye verskeidenheid opwindende en interessante temas wat die leesboekies ideaal maak vir groeplees en -besprekings.
R 75.95
Back